Baie dankie aan Tokkie Ferreira van TFM Makelaars vir die borg van ons o/11 netbalspan se rugsakke!
Die meisies lyk spoggerig en ons waardeer die belegging opreg.
Ons is ook baie trots op hierdie o/11A-span wat nog onoorwonne in hulle liga is! Hou so aan, meisies!
------
A big thank you to Tokkie Ferreira from TFM Makelaars for sponsoring our u/11 netball team's backpacks!
The girls look amazing and we truly appreciate the investment.
We are also very proud of this unbeaten u/11A team! Keep it up, girls!