Gisteraand het ons heerlik saam met ons borge gekuier en die geleentheid gehad om vir hulle persoonlik dankie te sê.
Aan elke borg wat deur die jaar vir Laerskool Vryburg ondersteun het, baie dankie dat julle in ons skool en ons leerders glo. Julle help ons om vir ons kinders meer geleenthede te skep om te leer, te groei en hul talente te ontdek. Ons waardeer julle opreg!
ghjg
<i.postimg.cc/pT3wRwgx/email-signature.png>