McKenzie St 72, Vryburg,8601
info@vryburgprimary.co.za
053 927 5631/2
McKenzie St 72, Vryburg, 8600
info@vryburgprimary.co.za
053 927 5631/2
 McKenzie St 72, Vryburg, 8600
info@vryburgprimary.co.za
053 927 5631/2
logoAsset 3

Baie dankie aan Tokkie Ferreira van TFM Makelaars vir die borg!

Baie dankie aan Tokkie Ferreira van TFM Makelaars vir die borg van ons o/11 netbalspan se rugsakke! Die meisies lyk spoggerig en ons waardeer die belegging opreg. Ons is ook baie trots op hierdie o/11A-span wat nog onoorwonne in hulle liga is! Hou so aan, meisies! ------ A big thank you to Tokkie Ferreira from TFM Makelaars for sponsoring our u/11 netball team's backpacks! The girls look amazing and we truly appreciate the investment. We are also very proud of this unbeaten u/11A team! Keep it up, girls!

Baie geluk aan ons rugby- en netbalspanne

Baie geluk aan ons rugby- en netbalspanne wat gister in Hartswater deelgeneem het! Julle harde werk, spanbou en sportmangees maak ons trots. Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat die dag spesiaal gemaak het.

Gelukkige Verjaardag, Mnr. Schutte!

Gelukkige Verjaardag, Mnr. Schutte! Baie dankie vir u harde werk, leiding en omgee vir elke leerder en personeellid by Laerskool Vryburg Primary. Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, goeie gesondheid en groot seëninge. Ons waardeer alles wat u vir ons skool doen! Geniet u spesiale dag! www.facebook.com/share/r/1aMDjwx2E8/

Ons benodig jou hulp! / We need your help!

 

 

Personeel Verjaarsdae Mei

Baie geluk aan al ons personeel wat in Mei verjaar! Mag julle dag gevul wees met vreugde, liefde en baie spesiale oomblikke. Dankie vir alles wat julle elke dag vir ons skool doen! ----- Happy birthday to all our staff celebrating in May! May your day be filled with joy, love and many special moments. Thank you for everything you do for our school every day!

Netbal- Rugbyspanne in Sannieshof

Ons netbal- en rugbyspanne het gister in die koue in Sannieshof gespeel en steeds hul beste gegee! Baie trots op elke speler se deursettingsvermoë en spangees. Dankie aan al ons ondersteuners langs die veld! Welgedaan julle