Baie dankie aan Tokkie Ferreira van TFM Makelaars vir die borg van ons o/11 netbalspan se rugsakke!
Die meisies lyk spoggerig en ons waardeer die belegging opreg.
Ons is ook baie trots op hierdie o/11A-span wat nog onoorwonne in hulle liga is! Hou so aan, meisies!
------
A big thank you to Tokkie Ferreira from TFM Makelaars for sponsoring our u/11 netball team's backpacks!
The girls look amazing and we truly appreciate the investment.
We are also very proud of this unbeaten u/11A team! Keep it up, girls!
Baie geluk aan ons rugby- en netbalspanne wat gister in Hartswater deelgeneem het! Julle harde werk, spanbou en sportmangees maak ons trots. Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat die dag spesiaal gemaak het.
Gelukkige Verjaardag, Mnr. Schutte!
Baie dankie vir u harde werk, leiding en omgee vir elke leerder en personeellid by Laerskool Vryburg Primary.
Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, goeie gesondheid en groot seëninge. Ons waardeer alles wat u vir ons skool doen!
Geniet u spesiale dag!
www.facebook.com/share/r/1aMDjwx2E8/
Noodsaaklike koekies maak kernwebwerffunksies moontlik soos veilige aanmeldings en aanpassings van toestemmingvoorkeure. Hulle stoor nie persoonlike data nie.
Geen
►
Funksionele koekies ondersteun kenmerke soos inhouddeling op sosiale media, die insamel van terugvoer en die moontlik maak van derdeparty-hulpmiddels.
Geen
►
Analitiese koekies volg besoekers se interaksies en verskaf insigte op maatstawwe soos besoekersgetalle, bonskoerse en verkeersbronne.
Geen
►
Advertensiekoekies lewer persoonlike advertensies gebaseer op jou vorige besoeke en ontleed die effektiwiteit van advertensieveldtogte.
Geen
►
Ongeklassifiseerde koekies is koekies wat ons tans besig is om te klassifiseer, tesame met die verskaffers van individuele koekies.